May be you will be interested in other books by Abby Green:

Vergewe, maar nie vergete nie? (Modern) (Afrikaans Edition)
by
Abby Green

Author:

Title: Vergewe, maar nie vergete nie? (Modern) (Afrikaans Edition)

Rating:
3 downloads, last downloaded at May 8, 2017

ISBN: 9781415023839

“Tot my spyt moet ek erken dit behoort die moeite werd te wees om so ’n enorme bedrag te betaal om jou in my bed te kry.­”
Siena DePiero mag wel blou bloed hê, maar sy dink niks van haar pa se flambojante leefstyl nie. Vir haar het dit nog net ellende gebring. Maar toe die gesin se seepbel bars en die twee susters brandarm agterbly, is Siena se maagdelikheid haar enigste bate . . .
Andreas Xenakis, wat jare lank wag om wraak te neem, kan nie wag om Siena in sy bed te kry nie – oorgelewer aan sy genade. Maar ná slegs een nag saam verdwyn al Andreas se vooroordele. Behoort hy Siena nie dalk jammer te kry nie . . .?

edit genres

Genres by usersbeta

No genres by users yet

Comments

No comments yet