May be you will be interested in other books by Todd Burpo:

Die hemel is werklik (eBoek): n Klein seuntjie se verhaal oor sy reis na die hemel en terug
by
Todd Burpo

Author:

Title: Die hemel is werklik (eBoek): n Klein seuntjie se verhaal oor sy reis na die hemel en terug

Rating:
5 downloads, last downloaded at March 20, 2018

ISBN: 9781431609222

DIE HEMEL IS WERKLIK is die ware verhaal van ’n vierjarige seuntjie van ’n leraar van ’n klein dorpie in Nebraska wat tydens ’n noodoperasie uit sy bewussyn na die hemel gaan. Hy oorleef die operasie en begin ná die tyd vertel van hoe hy kon afkyk op die dokter tydens die operasie en hoe hy kon sien hoe sy pa bid in ’n kamer.
Colton het vertel dat hy sy sussie, wat nooit gebore is nie weens ’n miskraam en van wie niemand hom nog ooit vertel het nie, ontmoet het. Hy het ook sy pa se oupa ontmoet wat 30 jaar voordat hy gebore is, al oorlede is. Hy het ongelooflike detail oor elkeen vertel waarvan hy onmoontlik kon geweet het. Hy beskryf selfs die “baie groot” stoel waarop God sit.
Die verhaal word deur Colton se pa vertel, maar dikwels in Colton se eie woorde. Die boodskap is eenvoudig – die hemel is ’n werklike plek.

edit genres

Genres by usersbeta

No genres by users yet

Comments

No comments yet